Rainn Wilson

Rainn Wilson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Januarie 1966 (1966-01-20)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rainn Wilson (gebore 20 Januarie 1966) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente My Super Ex-Girlfriend (2006), Juno (2007), en Super (2010), en in die televisiereeks The Office (2005).


Developed by StudentB